Edge Toys Woordeskat Kis Afrikaans Word Building Tin

00061
R525.00
In stock
1
Product Details
Brand: Edge Toys

A great way to help Second Language Afrikaans learners improve their reading and spelling. This set has 150 magnetic sound pictures with which you can build many Afrikaans words and get to grips with the various ways the words are spelled.

Die spel is ideaal vir Afrikaanse leerders wat leer om te lees en spel in hul Moedertaal. Die spel kom met 150 Afrikaans magneties klankprente. Jy kan woorde bou op die blikke of die yskas ook. Bou woorde met klankprente, van die basiese pienk vokale en konsonante, tot die meer gevorderde klankprente soos oei, eeu, sj, tj en oë.

Aanbeveel deur Read For Africa
Hierdie stel kan gebruik word vir die onderrig van vlak 1 (pienk), vlak 2 (blou), vlak 3 (groen), vlak 4 (pers) en vlak 5 (geel) woorde as deel van die Phono-Graphix Lees- en spelmetode (vir meer inligting besoek www.readforafrica.com)
Save this product for later